Ek het 'n link na 'n foto albumpie van ons Dublin trippie toegevoeg tot die "links" aan die regterkant vir al ons lesers (axl en so) om bietjie na te loer as julle sou wou.
'n Koue Guiness vir die eerste hand in die gehoor om 'n meer lomp sin as bogenoemde te konstrueer.
ek het net in geloer om na die koue guiness te kyk
ReplyDeleteYour Cousin
Kwaai. Ek hou veral van die foto met die groot voël. 'n Mens kan nooit te veel voël sien op 'n fotoblad nie. Baie nice voël.
ReplyDeleteWat was die punt van die een silwer munt tussen al die koperes? Was dit SA geld? Of was dit maar net mooi? Mooi soos 'n groot voël.
ja, die silwer munt was 'n SA munt.
ReplyDeleteDie voël was 'n Ierse voël.