Thursday, April 22, 2010

braai!

Die huis het nou 'n braai!

3 comments:

W.Axl said...

Is dit julle actual huis of julle droomhuis of wat?

Djaak Dif said...

Hoekom nou 'n pienk kar? Hoe kan jy die Skyline met 'n pienke vervang?

stapel said...

@W.Axl: Beide :) Dis 'n huis wat ons so ruk terug gekoop het wat ons nou verhuur.

@Djaak Dif. Ek soek eintlik 'n pink skyline.