Monday, January 01, 2007

Bath






Ons was bietjie in Bath gewees oor die fees tydperk. Hier is 'n paar fototjies as bewyse.

Ons het in 'n cottage gebly net buite Bath. Die eerste een is 'n foto van ons kaggelvuurtjie en ons kersete. Die tweede een is van ons badkamer. Ongelooflik mooi, dis net jammer daar was nie 'n stort nie. Die derde foto is van die Abbey, en mense wat betoog teen oorlog of vuil badwater of iets.

Ons was ook in Castle Combe gewees, so 15 myl buit Bath. Dit is 'n pragtige klein village met 2 pubs, 10 huise en 'n hotel. Beautiful! Die laaste 2 fotos is van Castle Combe.

Dis al vir nou.

1 comment:

R said...

hellos, ek het nie jou email nie so ek hoop mar jy check jou comments. ek en mot wil net rsvp vir die troue. ek het nog nie eers die kaartjie gesien nie want hy hou hom geheim. mar ek vind toe darem saterdag uit dat die koning van admin homself het nog nie vir julle lat weet ons kom nie. sorrels as dit bietjie laat is. hoop jy kry die boodskap.
tata!
riana