Monday, August 20, 2007

Isolasie Hare op die web kassie

Isolasie Hare is op YouTube!!!! En die beste van alles is, ons het ons nie eens self opgesit nie.

http://www.youtube.com/watch?v=J0tbTKGp2v0

P.S. Sal web-kassie nie 'n cool naam wees vir 'n afrikaanse youtube nie?

1 comment:

Anonymous said...

Cool, man! Baie geluk. Laat weet my of daai festival ding uitwerk.